Thinking Tools Afrikaanse kursusse


Onderwyserkursusse

Die Afrikaanse onderwyserkususse dek die volgende:

  • Mamma/Juffrou graad RR tot 3 leer dink, lees en somme doen kursus.
  • Grondslagfase kursus
  • Intermediêre (graad 4 tot 7, alle vakke insluitend wiskunde, kursus.
  • Hoërskool alle vakke behalwe wiskunde kursus.
  • Hoërskool wiskunde kursus.
  • Hoërskool wiskunde geletteredheid-kursus.

Leerderkursusse

Kursusse van Graad 4 tot Graad 12 gee jou kind unieke wiskunde insigte wat nêrens anders beskikbaar is nie. Elke kind het ook toegang tot bestaande en lewendige Zoom wiskunde en ander ekstraklasse wat by die prys ingesluit is.

Kliek hier om te weet waarom kinders met disleksie beter en vinniger met Thinking Tools leer.

Kliek HIER om uit te vind waarom kinders met ADHD deur Thinking Tools bevorder word.


Open chat
Send a message to learn how Thinking Tools can benefit you.