R35.00
Wiskunde Graad 8 tot 10 Webinaar 1 vir onderwysers, ouers en leerders.
Hierdie webinaar is gedoen in samewerking met onderwysers wat reeds die Thinking Tools kursus gedoen het.
Dit is ‘n verrykingsgesprek hoe onderwysers Thinking Tools meer effektief in die klas kan gebruik sodat ons leerders vinniger en makliker wiskunde konsepte en patrone kan leer sonder om nog daarna die hersieningsberg te klim.
BETAAL EN KYK PROSES
Jy kan soveel keer as wat jy wil na die webinaar kyk, MAAR DIE OOMBLIK DAT JY JOU BROWZER TOEMAAK, VERLOOR JY TOEGANG TOT DIE PROGRAM.
MAAK SEKER DAT JY STERK WIFI HET.
REVIEW
Gradeer asb die waarde van die webinaar en lewer asb kommentaar.
Indien jy nie regkom nie, WhatsApp my dadelik.
Cas 0832592857
Reviews
There are no reviews yet.