Your eLearning page

Afrikaanse Taalwerk Webinaar 1
February 25, 2020
Thinking Tools Course
October 6, 2020
Show all

Wiskunde Graad 5 (Tafels, Deel en Woordsomme)

(1 customer review)

R35.00

Wiskunde Graad 5 Tafels, Deel  en Woordsomme vir onderwysers, ouers en leerders.

Hierdie webinaar is gedoen in samewerking met onderwysers wat reeds die Thinking Tools kursus gedoen het.

Verskeie aspekte word gedek, soos byvoorbeeld woordsoorte.

BETAAL EN KYK PROSES

  1. Kliek op Add to cart hieronder wat jou na n volgende (CART)  blad neem.
  2. Op die CART blad, gaan heelonder na Proceed to checkout wat jou na n volgende blad neem.
  3. Vul jou besonderhede hier in. (vir toekomstige transaksies, sal dit behoue bly)
  4. Heelonder LINKS op die blad hierbo moet jy kliek op  I have read and agree to the website
  5. Kliek REGS onder op Place order en doen die betaling deur Payfast. Dit neem jou na ‘n Checkout blad.
  6. Op die Checkout blad onder DOWNLOAD, is die produk wat jy gekoop het. Kliek daarop.
  7. Die webinaar sal dadelik begin speel op jou rekenaar.
  8. Kliek onder regs op die VIERKANTIGE skerm ikoon.
  9. Die beeld sal vergroot en en op die hele skerm vertoon.
  10. Jy kan die webinaar pause indien nodig

Jy kan soveel keer as wat jy wil na die webinaar kyk, MAAR DIE OOMBLIK DAT JY JOU BROWZER TOEMAAK, VERLOOR JY TOEGANG TOT DIE PROGRAM.

MAAK SEKER DAT JY  STERK WIFI HET.

REVIEW

Gradeer asb die waarde van die webinaar en lewer asb kommentaar.

Indien jy nie regkom nie, WhatsApp my dadelik.
Cas 0832592857

SKU: WGRAAD5LDWS Categories: ,
Reviews (1)

1 review for Wiskunde Graad 5 (Tafels, Deel en Woordsomme)

  1. H Carroll

    I want to do course in Thinking tools I am special ed teacher

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Open chat
Hello,

How can we help you?