Thinking Tools eKursusse vir graad 4 tot 12 leerders

Het jy geweet jou kind het ingebore Thinking Tools?

Omdat die onderwysstelsel onderwysergesentreerd en nie leerdergesentreerd is nie, val kinders se Thinking Tools vir dekades in onderwysers se blindekol – hulle kan dit nie raaksien nie. Tensy hulle in Thinking Tools opgelei is.

Hierdie kursus is julle geleentheid om te ontdek hoe Thinking Tools tot jou kind se akademiese voordeel werk.

 

WORD JOU KIND VERDER BENADEEL DEUR AL DIE COVID AGTERSTANDE IN DIE ONDERWYS?

Van sessie 1 af leer jou kind om krities te dink en jou kind se punte GAAN styg met volgehoue gebruik van Thinking Tools.

Honderde kinders se punte het al gestyg omdat hulle geleer het hoe die moederskip van alle denke in hulle breine werk.

Daar is tans ‘n Thinking Tools ‘n eKursus vir elke graad van graad 4 tot 10.

Die Thinking Tools eKursus teen R600 eenmalig sluit die volgende in:

  1. 5 x 3-uur sessies. Alle vakke word gedek en die laaste 3-uur sessie is wiskunde.
  2. Graad 9 het reeds die volgende ekstraklasse ingesluit:
    1. Woordsomme
    2. Faktorisering
  3. Graad 10 reeds die volgende ekstraklasse ingesluit
    1. Funksies – Die Cartesiese Vlak en Reguitlyn Grafiek
    2. Analitiese meetkunde.
  4. Met tyd gaan meer ekstraklasse bygevoeg word veral wiskunde en wiskunde geletterdheid en ander vakke. Steeds teen  geen ekstra koste nie. Dus geen uitgawe meer aan wiskunde ekstraklasse nie.
  5. Julle word op ‘n WhatsApp groep geplaas waar enige vra gevra kan word. Daar is Thinking Tools onderwysers wat op die WhatsApp groepe is
  6. Jou kind kry die geleentheid deel te word van lewendige Zoom eKursusse, onder andere, wiskunde ekstraklasse.
  7. Jy kan die kursus soveel keer kyk as wat jy wil.
  8. Jy en jou kind ontvang vriendelike ondersteuning tot jou kind presteer.

Indien jy ‘n ouer verwys vir enige eKursus, dan gee ek jou die volgende jaar (of wat jy verkies) eKursus gratis. (tans net tot graad 10)

Die kursus is op ‘n slim interaktiewe internet platform geplaas. Die platform maak julle (die leerder) deel van die gesprek wat dit baie interessant maak.

15 uur se kopskuiwe, groot leer en vet pret. Laaste 3 ure is wiskunde. Doen dit teen eie pas en tyd

Hier is ‘n voorbeeld van die graad 10 groep op die Edugator platform Edugator. Die platform maak julle (die leerder) deel van die gesprek wat dit baie interessant en vet pret maak.

Die kursus is so maklik soos om op n slimfoon te werk.

Julle doen die eKursus teen jou eie pas en tyd.

 

Nog meer inligting

Grade 4 tot 10 Kind-en-ouer-sit-saam eKursus.

Leer saam met jou kind om te dink en te presteer. ‘n Uitstaande kenmerk van die kursus is dat ouer ek kind ‘bond’ en daar is vrede in die huis.

Die kursus is op ‘n slim interaktiewe internet platform geplaas. Die platform maak julle (die leerder) deel van die gesprek wat dit baie interessant maak.

Hierdie is ‘n voorskou van die graad 6 Thinking Tools eKursus

Die graad 9 Thinking Tools eKursus is uniek want dit bevat ‘n gratis ekstra meetkunde sessie.

Hier is die terugvoer van 3 dogters op die graad 9 Thinking Tools kursus.

Gedurende hierdie 30 sekondes vertel leerders van hul eie breinkrag. Dat hulle selfgerig is, hul denke kan bestuur, weet waaroor hulle praat en dit geniet om in beheer te wees

WhatsApp my 0832592857 en kry binne minute toegang tot die kursus

 

Kursusse in die pyplyn:

Grade 11 en 12

 

 

WhatsApp my 0832592857

The early bird catches the worm!