Mamma en onderwyser skoolvoorbereiding en Graad R tot 3 leer lees Thinking Tools kursus

2  x 3-uur sessies

Die eKursus is tans in die pyplyn

Kurusinhoud
  • Aktiwiteite om die brein te ontwikkel en skoolgereed te kry.
    1. Visuele diskriminasie oog oefeninge
    2. Ouditiewe persepsie en klank diskriminasie oefeninge
    3. Chronosensor oefeninge – wat die grondslag lê van tydsbesef, lees, ritme van tel en somme, sinne en paragrawe.
  • Kommunikasie
    1. Leer hoe om kinders  NIE #auditoryBlind en #VisuallyDeaf te kommunikeer nie.
    2. Die DNA Blessing code waarsonder opvoeding platval.
  • Leer kinders om van kleinsaf om te analiseer, sinterseer en te evalueer.
  • Die moederskip van alle denke wat kinders se akademiese toekoms bepaal.
  • Die brein is nie bedraad om vanself te leer lees en skryf nie. So hoe word dit gedoen?
  • Hoe om kort woorde op die Thinking Tools manier te leer.
  • Hoe om komplekse  woorde op die Thinking Tools manier te leer.
  • Hoe leer kinders woordsoorte?
  • Hoe leer kinders voornaamwoorde?
  • Draf ‘n begripstoets kaf.
  • Hoe om n 80% opstel te skryf.